Reserveer nu
Feedback
Feedback geven Wat Martie Maritz goed vindt aan De Vette Mossel Parys:
5. Dis nou n besonderse plekkie met besonderse mense en besonderse kosse. Dit lok besonderse mense om daar te kom eet. Ek hou van die SWEMBAD. Die musiek is nie oorverdowend nie. Wat my getref het is die samesyn tussen al die gaste. Almal gesels en help mekaar. Kaptein en sy vrou is fantastiese gasheer en gasvrou. Die matrose en slawe is puik. Almal so vriendelik. Karin dankie vir jou spesiale omgee. Ons waardeer dit... Bekijk alle feedback.
Great place for friends to get together and the kids absolutely loved it. Especially the pool was a big hit on a warm day.
We loved the total experience. Wonderful vibe, awesome food, excellent company. Worthwhile visit. Worth every cent! Excellent value for money. Lots of fun!
5. Dis nou n besonderse plekkie met besonderse mense en besonderse kosse. Dit lok besonderse mense om daar te kom eet. Ek hou van die SWEMBAD. Die musiek is nie oorverdowend nie. Wat my getref het is die samesyn tussen al die gaste. Almal gesels en help mekaar. Kaptein en sy vrou is fantastiese gasheer en gasvrou. Die matrose en slawe is puik. Almal so vriendelik. Karin dankie vir jou spesiale omgee. Ons waardeer dit. Sien julle weer binnekort. Johan jou aankondigings het my laat skaterlag. Ek hou van die slaweklok voor die aankondigings. Julle kos is heerlik. Dankie.
Great place, Delicious food.... The only problem i faced, no changing place table for babies and should really invest in a jungle gym for the smaller kids as well as maybe a small splash 'dam ' for the kids who cannot swim without parent supervision!
Dit was n verskriklike lekker ondervinding. Kos was regtig bitter lekker en die atmosfeer fantasties. Sal beslis weer kom kuier.