Volledig menu met prijzen & foto's
Funky Fish- Sushi Grens Straat, Jan Kempdorp, South Af...
+27826734467
Wat Etta Myburgh goed vindt aan Funky Fish- Sushi:
Louis alles lyk heerlik maar hierdie tannie vissie nog te dom my rou vis te eet ek glo elke woord wat almal se want jul tops maar gee maar vir hierdie goue vissie van jul jul gebakte vis dit is n treffend gebak vis wag nog vir jul ook jul moet n mooi aandjie he lief vir.jul pas jul self mooi op (ek gee ses sterre) Bekijk alle feedback.
The food is made with love, that's why it tastes so great. I honestly can't get enough
Njumm.... coming again!
Best fish ever
Ek ht dt nooit geeet ni mr dt lyk sommer lekker ek gn n draai mk
Shusi is baie lekker. Vinnige en vriendelike diens. Sal enige een aanbeveel. Kos is heerlik!!