Wat n wonderlike ervaring !! Die personeel is fantasties....so ook die kos !!! En natuurlik as die eienaar Cedric De Sousa by jou aan tafel kom sit is dit baie... Wat n wonderlike ervaring !! Die personeel is fantasties....so ook die kos !!! En natuurlik as die eienaar Cedric De Sousa by jou aan tafel kom sit is dit baie spesiaal !!! Well done Cedric !!!