Bosvelder Pub - Centurion
Bosvelder Pub
Beschrijving
Hier vind je het menu van Bosvelder Pub in Centurion. Op dit moment staan er 12 maaltijden en drankjes op de kaart.
Afbeeldingen
Feedback
Weereens 'n baie aangename middag by Die Bosvelder! Jong kelner het so bietjie gestruikel in begin met verskillende bestellings, maar sy...
Was n great plekkie. Lekker kos, gesellig kon baba saam vat en net lekker met vriende n lang week afsluit. Sal definitief terug gaan.
Was gisteraand by Bosvelder. Wat 'n vriendelik atmosfeer en die diens was baie goed. Die heerlikste fillet steak gehad in my lewe. Die enigste probleem was die bankies en stoele. Baie hard vir 'n bejaarde soos ek om te sit, maar die kos het opgemaak daarvoor. Baie dankie vir 'n lekker ete en julle sien ons een van die dae weer.
Kos was goed. Kelners kort dalk bietjie opleiding. Het byna 'n uur gewag vir 2 koffies.
Bosverlder ROCKS!!!! Best wedding ever!!!!!!! Gisteraand troue gehou by Bosvelder pub en resturant.... en ek wil net sê WOW !!!!!!!! ALS was meer as perfect!!!! Even met die reelings vooraf het ons al welkom gevoel en elke klein detail was voor gesorg!! Die staff het aan ALS gedink!!! Van die grootste ding na die kleintste dingetjie!!! 'n BAIE BAIE groot dankie aan Winstone, Berni, André en Dylan, daai 4 mense het uit hulle pad gegaan om als perfek te doen en die hele aand het seep glad verloop!!!! Ek kan regtig hierdie venue vir enige iemand aanbeveel met lof!!!! Weereens BAIE BAIE dankie julle was AMAZING!!!!!!!
Menu PDF
Meer informatie
QR-Code naar het menu

