Vetkoek Paleis - Despatch
Vetkoek Paleis
★ 3.7 / 5 (9839 beoordelingen)
Beschrijving
Laatste update: 10.02.2026 vanaf: Carlo
Afbeeldingen
Feedback
★ 3.7 / 5 van 9839 beoordelingen
Ek het nie my maalvleis (proe soos soja mince) vetkoek klaar geeet nie. Ek het met die eienaar gesels, maar het die gevoel gekry dat ek vol nonsens is...
Na 20 minute kom ons daar en daar is nie mince nie. Moes toe nog wag vir die bestelling, alhoewel hulle dit net oor die foon kon sê, sodat mens iets anders kan bestel, of nie hoef te wag as jy daar kom nie. Hot' kerrie mince was toe bland, normale mince. Sexy hoender se sous was koud en vetkoek nie heeltemal gaar nie, meer geproe soos n dik sny brood. Vleis paleis se vulsel lê omtrent in die olie. Sal nie weer daar koop nie.
