Afbeeldingen
BijdragenGeen afbeeldingen om te laten zien
Feedback
Feedback geven Wat Maliské Carstens goed vindt aan Saddles Pinehurst:
Dis vir ons so n treat om daar te eet! Gesels altyd so lekker met die eienaars en waiters. Ons ry al die pad van Bellville af om daar te gaan eet, kos altyd heerlik en soveel waarde vir jou geld! My dogtertjie kan nie uitgepraat raak oor die strips met kaassous nie en dis spot goedkoop. My mond water sommer nou!! Can't wait for the weekend, dink dis weer about time! Bekijk alle feedback.
Went for a quick lunch and was amazed by the stunning food. The chips is fabulous, potato salad great and schnitzel very good. Great staff, wonderful atmosphere and best prices.
Went for lunch with family. Service was very good. Food excellent and the portions big and tasty! The waiter was very friendly and helpfull!! Would reccomend to anybody for a good treat!
Vanand was die eerste keer in jare wat ons by Saddles Pinehurst geeet het en dit was fantasies!! Alles op ons borde was smaakvol, die kos het vinnig gekom en was lekker warm soos dit moet wees. Tops vir die burgers !! Die diens wat ons ontvang het was puik en ons was gereeld gevra of ons tevrede is met ons drankie, kos ens. Al waar ek kon fout sien is dat die waiter nie vooraf messe en vurke op ons tafel gesit het nie ons moes vra daarvoor, maar dit is petty en nie iets waaroor ons sal moan nie. Sal enige dag weer n burger special daar gaan geniet. Well done Saddles Pinehurst
Dis vir ons so n treat om daar te eet! Gesels altyd so lekker met die eienaars en waiters. Ons ry al die pad van Bellville af om daar te gaan eet, kos altyd heerlik en soveel waarde vir jou geld! My dogtertjie kan nie uitgepraat raak oor die strips met kaassous nie en dis spot goedkoop. My mond water sommer nou!! Can't wait for the weekend, dink dis weer about time!
Fantastic food and friendly staff! I had a wonderful evening and would absolutely recommend this restaurant!
Volledige menukaart
Meer informatie
QR-code naar menukaart
