The Bench Eatery - George

#10 - Pizza - George, Koffie, Restaurant, Koffiehuis, Bakkerij

The Bench Eatery

The Bench Eatery
4.3 / 5 (6285 Beoordelingen)

Beschrijving

Laatste update: 17.01.2026 van: Annemarie

Feedback

★ 4.3 / 5 van 6285 Beoordelingen
annemarie-leslie
10.01.2024

Heerlike kos en heerlike atmosfeer. Ek en my liefie sal beslis vir ons cheat meals by julle kom inloer, en glo my dis n helse kompliment. As ons n cheat meal kry cheat ons net met die beste kos!

cathrin-fourie
10.01.2024

The Bench is n great plek met n goeie atmosfeer! Dis die lekkerste poppers wat ek al geproe het en Caroline is n awesome kelnerin. Baie dankie vir die wonderlike diens!!

Meer informatie

Restaurants in de buurt