Feedback
Feedback geven Wat Heloise Le Roux goed vindt aan Enchanted Coffee Shop:
Beste Lattes op die dorp en die kos is nog beter en heeltemal anders as jou gewone ham en kaas toebroodjie. Die koffiewinkels in die stad kan maar terugstaan, Oudtshoorn het Enchanted gekry Bekijk alle feedback.
Beste Lattes op die dorp en die kos is nog beter en heeltemal anders as jou gewone ham en kaas toebroodjie. Die koffiewinkels in die stad kan maar terugstaan, Oudtshoorn het Enchanted gekry
'N Coffee shop wat kers vashou by haar ewe knieë in die stad! Bekostigbare ontbyt voortreflike, vriendelike diens! Wens ek het nie 6 dae per week gewerk nie, dan was ek meer gereeld
Its something new, different and warm and i like how they do their kitchen parties and baby showers...enchanted coffee shop is unique and peaceful and they cakes? You can see its make with love and passion.
Coffee shop wat groei op n mens met sy heerlike koffie, kaaskoek, swartwoud en natuurlik die atmosfeer en netheid. Adelene mens kan sien in alles wat jy doen dat Enchanted jou passie is.
Die personeeel is baie vriendelik en die atmosfeer baie rustig. Hier kan jy alles geniet want alles op hul spyskaart is lekker veral die kaaskoek
Volledige menukaart
Meer informatie
QR-code naar menukaart
![QR-code link naar het menu van Enchanted Coffee Shop](https://saf-cdn.menulist.menu/storage/media/companies_qr_codes/54439614/enchanted-coffee-shop-qr-code-menu-link.png)