Headlines - Oudtshoorn
Headlines
★ 4.4 / 5 (591 Beoordelingen)
Beschrijving
Laatste update: 17.01.2026 van: Deidre
Afbeeldingen
Feedback
★ 4.4 / 5 van 591 Beoordelingen
Baie dankie vir n ongelooflike lekker middagete! Die diens was super vriendelik en die kos uit die boeke! Kan beslis die chicken gordon-bleu aanbeveel! Julle gaan uit jul pad om kliente gelukkig te hou en lewer n wonderlike diens. Het tot gratis sop as voorgereg gekry en n keuse van gratis kaaskoek/mousse vir nagereg! Baie dankie! :
Lekkerste van lekker jy kan nie deur oudtshoorn ry en nie hier stop nie dis amazing eienaar en staaf is die tiepe wat elke eet plek moet he. Baie dankie julle
Meer informatie
QR-Code naar het menu

