Baie lekker bier, veral die Pilsner. Lekker atmosfeer en baie aangename en gasvrye mense. MAAR, die Pizza is Tops! My beste pizza van die jaar, met papierdun ba... Baie lekker bier, veral die Pilsner. Lekker atmosfeer en baie aangename en gasvrye mense. MAAR, die Pizza is Tops! My beste pizza van die jaar, met papierdun basis, en heerlike vulsels!! Super!!! Hoogs aan te bevele!!!