Kletskuil Teetuin - Pretoria
Kletskuil Teetuin
★ 3.9 / 5 (1403 beoordelingen)
Beschrijving
Laatste update: 17.01.2026 vanaf: Barend
Afbeeldingen
Feedback
★ 3.9 / 5 van 1403 beoordelingen
Vandag saam my best vriendinne vir my 50th verjaarsdag by kletskuil gekuier. soet sout happy uit the boonste takke. warm en vriendelike diens en wat n cozy teetuin....Jul het my dag summer ekstra spesiaal gemaak.
Ons het die heerlikste babatee by Kletskuil gehad Saterdag 6 April. Die diens was puik, die kos was heerlik en die atmosfeer amazing! Baie dankie Rienie en jou span, dit was regtig spesiaal
Oulike teetuin hier in ons omgewing. vars gebakte geregte en persoonlike en baie vriendelike diens. gaan besoek hulle gerus vir n heerlike ontbyt of koek en tee!
Meer informatie
QR-Code naar het menu
