Padlangs - Pretoria

#8 - Fastfood - Pretoria, Iers, Koffie

Padlangs

Padlangs
4.0 / 5 (6082 Beoordelingen)

Beschrijving

Laatste update: 17.01.2026 van: Ronel

Feedback

★ 4 / 5 van 6082 Beoordelingen
danie-w-forest3
26.03.2024

Die ontbyd buffet saterdae is baie lekker ons het dit geniet baie dankie vir julle gasvryheid

stephne-k
26.03.2024

Ook die ongeskikste eienaar kom skree op n mens omdat mens nie gelukkig met die diens is nie......sal my nooit weer sien nie!!!!!!

anton-k-ivy3103
26.03.2024

Was baie lekker. kos lekker veral die paptert. Hou van die nuwe bar. Dit nodig net stoele dan kan daar grooter gekuier word. JOB WELL DONE.

ronel-s-3
26.03.2024

Vir almal wat so kritiseer........lees mooi......ONDER NUWE BESTUUR........Gee die mense n kans toe?

anton-janse-van-r
26.03.2024

Baie lekker. Pap en kaaings weer op die menu. Baie dankie. Die atmosfeer is Baie lekker.

Meer informatie

Restaurants in de buurt