Beste t bone steake wat nog by n pub ge eet het. Die prawns was ook van die boonste rakke. Lekker plaas atmosfeer. Net die vuurtjje buite wat gekort het Beste t bone steake wat nog by n pub ge eet het. Die prawns was ook van die boonste rakke. Lekker plaas atmosfeer. Net die vuurtjje buite wat gekort het