Hello Coffee - Strand
Hello Coffee
★ 4.1 / 5 (85 Beoordelingen)
Beschrijving
Laatste update: 10.03.2026 van: Jeanie
Afbeeldingen
Feedback
★ 4.1 / 5 van 85 Beoordelingen
Dankie vir die AMAZING diens en die heerlikste chic Mayo bacon foldover dis absoluut die beste OOIT my No.1 op die menu
Wonderlike kos. Warm cappucino’s. Wat meer wil mens tog hê?! Oja, daardie melktert-brownies, sjoe! Yolanda, 10/10!!!
Lekkerste eet en drinkgoed,vriendelike dienste. #wraps #toasties #salads #cakes #coffee #hellocoffee #kiddies #parties #recommended.
Baie dankie vir my heerlike! Chicken mayo wrap beslis n wenner ek verwys julle vir almal!mmmmm

