Bushpub - Bloemfontein

#8 - Pizza - Bloemfontein, Biefstuk, Wijn

Bushpub

Bushpub
4.0 / 5 (8022 beoordelingen)

Beschrijving

Laatste update: 17.01.2026 vanaf: Quentin

Feedback

★ 4 / 5 van 8022 beoordelingen
quentin-s-pilot361
18.10.2024

Was glad nie lekker nie,het ook oor n uur gewag vir kos en dit het aangekom glad nie soos ons dit bestel het nie.

sarina-van-der-m
18.10.2024

Dis altyd lekker by bush pub. Kan eerlikwaar se ek het nog net goeie tye en diens gehad. Dis boerekos so dis lekker comfort food en bekostigbaar veral...

annelene-van-s
18.10.2024

My een daggie af op moedersdag, en ons wag 3ure vir koue kos wat ons moes soek op die bord... ons gaan maar nou Spur toe... haha

campbell-hobbs
11.01.2024

Weereens is die kos net lekker. Dit is verseker die beste kos in Bloem.

Meer informatie

Aanbevelingen in de buurt