Iewers Nice - Bloemfontein
Iewers Nice
★ 4.3 / 5 (10067 Beoordelingen)
Beschrijving
Laatste update: 17.01.2026 van: WH
Afbeeldingen
Feedback
★ 4.3 / 5 van 10067 Beoordelingen
'Iewers Nice '...die plek waar n glimlag jou ontmoet by die deur...soms met n drukkie! Wonderlik, dit voel soos ek kuier by my liewe boetie. Op n yskoue winters dag, is die 'breakfast stack ' heerlik en ons harte warm in Die Plek, die Nice Plek.
Julle het die lekkerste en interessantste kos op aarde!! Ek is mal oor julle en julle diens is uit die boonste rakke! Hou so aan!
My ma het my vertel van die plek.. Baie bly ek het gegaan, so lekker geëet (al was ek aleen) baie vriendelike personeel baie oulik! Dankie julle...
Menu PDF
Meer informatie
QR-Code naar het menu

