Seeplaas - Groot Brakrivier

Grill, Zeevruchten, Dranken

Seeplaas

Seeplaas
3.9 / 5 (2499 beoordelingen)

Beschrijving

Laatste update: 17.01.2026 vanaf: Theo

Feedback

★ 3.9 / 5 van 2499 beoordelingen
theo-en-yolandi-v
13.09.2024

Ons hoogte punt ete van 2016! Julle plekkie is uit die boeke, n belewenis wat ons harte altyd sal koester! Ons sien julle gou weer! Dankie vir julle...

suretha-p
13.09.2024

Lekkerste cafe mocha en beste uitsig! Sal verseker weer hier stop!

paul-p-teacher8-1
13.09.2024

Fantastiese eetplek . Goeie diens. Lekker kos en n view wat skrik vir niks

monica-v-library0039
13.09.2024

Seeplaas is die naaste aan natuur.....kos heerlik...diens goed. Dekor pragtig. Dankie.

callie-h-bush6
13.09.2024

Baie lekker en geurige ontbyt met die beste see uitsig!

Meer informatie

Aanbevelingen in de buurt