Feedback
Feedback geven Wat Wian Swart goed vindt aan Doughy's Bread Cafe:
Het vanmiddag weer een van hulle sourdough brode gekoop. Dit is die krakerigste kors en lekker sagte binnekant vol rysgate. Kan hulle artisan brode baie beslis aanbeveel. En moenie van die muffins en chocolate brownies vergeet nie. O,ja en die baskets en burgers. Nou moet ons nog net die wafel hoekie gaan uittoets. Bekijk alle feedback.
Het vanmiddag weer een van hulle sourdough brode gekoop. Dit is die krakerigste kors en lekker sagte binnekant vol rysgate. Kan hulle artisan brode baie beslis aanbeveel. En moenie van die muffins en chocolate brownies vergeet nie. O,ja en die baskets en burgers. Nou moet ons nog net die wafel hoekie gaan uittoets.
Ek dink julle plek lyk pragtig! Julle doen goed vir n plek wat die 7 Des oopgemaak het.Mens moet in rekening hou daar is nuwe personeel ens. Baie sterkte julle ons is seker julle gaan soos voorheen een van die top restuante in Mosselbaai wees.