Jakkals Wolf Family - Hoedspruit
Jakkals Wolf Family
Beschrijving
Afbeeldingen
Feedback
Gisteraand se ete by Jackals Wolf was uitstekend...beveel die restaurant ten sterkste aan. Sal verseker weer besoek as in die omgewing kuier.
Wat n aangename verrassing! Die kos was besonder lekker en uitstekend voorgesit, die diens vinnig en vriendelik, en die prys sakpas!
Ons was 12:30 by di restuarant vir die buffet ete vir moedersdag. Kos was baie leke maar dit was baaaaie min. Dan word daar gese vir ons,ons moet vroeer kom volgende keer maar hoe vroeer moet mens kom flippen 10:00 nee dit werk nie so ni. By buffet ete moet jy sorg vir genoeg kos. Daar was baie ander wat ook gekla het oor die min kos. Julle sien ons nie weer nie.
Het vandag vir die eerste keer hier geeet en dit was awesome verby. Vandat ons daar in gestap het tot ons uit gestap het. Dit was n aangename verrassing. Die ideale plek vir n familie om bietjie uit te kom. Plek vir die kinders om te speel, kos is heerlik en die diens uitstekend. Ek is net iemand wat van musiek in die agter grond hou so moes so paar keer vir di waiter vra om die musiek weer aan te sit. Maar verder was dit bo verwagting. Sien julle gou weer.
