Panarottis Randfontein
Panarottis Randfontein
Beschrijving
Afbeeldingen
Feedback
Nou ja Panarottis Randfontein wat is dit met Vrydag aande se Somaliese mense daar. dit was altyd lekker om op ʼn Vrydag te gaan stoom afblaas daar maar dees dae is dit net nie meer ʼn plisier nie dis so rumoerig en die mense stink kan daar iets aan gedoen word asb. Tommy moet regtig ʼn plan maak dit is mos ʼn familie testurant of wat of is ek nou verkeerd?
Vir jare soek ek nou al pizza soos wat ek in my jonger jare geëet het. Ek was naderhand totaal afgesit. Gisteraand bestel ek Regina (my gunsteling) as wegneem by Panarottis. Ek vra vir ekstra kaas, ham en sampioene. Dit was duur maar sowaar die geld werd. EGister weer dieselfde bestel. Het R187 vir n Regina betaal met als dubbel. Wat kry ons later toe ond eet? Bacon single pizza. Ek is erg teleurgesteld
Menu PDF
Meer informatie
QR-Code naar het menu
