Damas - Worcester
Damas
★ 4.4 / 5 (638 Beoordelingen)
Beschrijving
Laatste update: 17.01.2026 van: Monique
Afbeeldingen
Feedback
★ 4.4 / 5 van 638 Beoordelingen
Baie dankie Damas Restaurant vir die heerlike kos vriendelike diens tydens ons Follies Nabetragting-ete, Sondagmiddag. Dit is altyd lekker vir ons die kinders om by julle te eet te kuier!
Baie dankie aan personeel wat so baie moeite gedoen het met ons huweliks herdenkings ete by resturant. Kos was uitstekend en ons het heerlik ge-eet.
Dankie Andries vir die puik diens en verblyf. Daar kort definitief nog 'n ster of twee op die naambord. Die etes was ook 'n treffer en julle is reeds aanbeveel by my familie en vriende. Tot weersiens.
Meer informatie
QR-Code naar het menu
