Beoordelingen
Wat Annatjie Esterhuizen goed vindt aan Rolandale Farm Stall:
Altyd lekker om by julle te stop, veral as dit nog reen ook. Lekr gekuier by die vuur en die diens was puik. Sien julle gou weer. Groetnis. Die Esterhuizens. Xxx Bekijk alle feedback.
Recensies van verschillende websites
Altyd lekker om by julle te stop, veral as dit nog reen ook. Lekr gekuier by die vuur en die diens was puik. Sien julle gou weer. Groetnis. Die Esterhuizens. Xx...
Lees verderAltyd die moeite werd om te stop. Vriendelike diens. Mooi ligging dan natuurlik heerlike roosterkoek
Ons het met ons Kaap trip daar gestop nou in maart en soos laasjaar ook. Die lekkerste lekkerste roosterkoeke en daai sjokoladekoek . Kan proe als word met pass...
Lees verderStop gereeld daar...het 'n heerlike ontbyt geëet en diens was uitstekend...baie gesellige atmosfeer
Altyd lekker om daar te stop heerlike plaas ontbyt gasvrye mense
{{ slotProps.result.comment | strip_tags | str_limit(160) | ucfirst }}
Lees verder